The Invitation

This blog is a copy of the journal I kept while dating my husband Timothy Kieswetter. Each entry is precisely what I wrote as a newly in-love 20 year old. I invite you to view my journey because it's beautiful.

SMS

I also kept record of the special sms's Tim sent me. I will copy them here and add to the list as the blog progresses.
27 October 2001
"Dankie vir 'n wonderlikke aand. 
Jy raak nie net mooier 
as ek jou sien nie, 
jy kruip elke keer 'n bietjie
dieper in my hart."


13 December 2001
"Liefie, lekker geslaap,
ek bid 'n goeie dag vir jou...
Mag jy elke keer 'n blaar
wat af geval het, weet hoe
lief is ek vir jou."

29 December 2001
"Eks lief vir jou Janet,
meer as wat ek ooit kan beskryf.
Ek hoop net dat ek darem
halfpad kan kom om
dit vir jou te bewys."

10 January 2002
00h19
"Janet, ek kan nie gaan slaap
 sonder om weer vir jou te sĂȘ
hoe lief is ek vir jou: BAIE!
nee, met alles wat
ek het is ek lief vir jou."

7 February 2002
"Ek kan nie ophou om aan jou te dink nie.
Jy het nie net my hart gesteel nie,
ook my mind ge-invade."

No comments:

Post a Comment